{{ step }}
Dick du Plessis was ʼn seun, ʼn broer, ʼn man, ʼn vriend, ʼn onderwyser (en later skoolhoof), en ʼn pa. Hy het baie rolle in sy lewe vervul en duisende mense se lewens aangeraak. Hy was altyd daar om ʼn helpende hand te verleen, raad te gee en ʼn storie agter die berg te gaan haal. Ons is baie lief vir hom en weet dat hy en sy boesemvriend, Lukas Viljoen, nou lekker in die hemel kuier. Ons mis hom steeds elke dag, maar weet dat ons hom weer gaan sien. Tot wedersiens, Blommetjie se pa. xxx
There are no similar listings
ResetCopyright © 2019 – 2024 sendinghome.online | All rights reserved.